Die raadsvoorsitter van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, Jean Meiring, het die afgelope week op RSG met Ina Strydom oor die instelling, Afrikaans en toekomsplanne gepraat. Klik hier om na hierdie hoogs interessante gesprek te luister.