Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se Kersfees-nuusbrief is nou hier beskikbaar met interessante artikels oor wat was en wat gaan wees. Onder meer oor ons jazz-konsert en koorfees aan die begin van 2024.
LW: DIE MONUMENT IS GESLUIT OP 25 DESEMBER 2023 EN 1 JANUARIE 2024. VERDER IS DIT ELKE DAG OOP VIR KUIERS, PIEKNIEKS, KULTUUR, NATUUR EN PLESIER.
Voorspoedige feesgety vir almal toegewens!