Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se jongste nuusbrief is nou gratis aanlyn beskikbaar. Lees meer oor Arabies-Afrikaans, die slawe se bydrae tot die taal asook die ATM se bevordering van vroue-, kinder- en omgewingskwessies, om net ‘n paar te noem. Alle besonderhede by taalmuseum.co.za/nuusblaaie/ of klik op die beeld regs.

—————

The Afrikaans Language Museum and Monument’s (ATM’s) latest newsletter is now available online for free. Read more about Arabic-Afrikaans, the slaves’ contribution to the language as well as the ATM’s promotion of women’s, children’s and environmental issues, to name just a few. All details at taalmuseum.co.za/nuusblaaie/ or click on the image on the right.