Die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het in die Paarl vergader nadat berigte van ‘n voorgestelde naamsverandering vir die instelling die lig gesien het. Daar is die afgelope naweek onder meer na die publiek se menings op ‘n openbare vergadering geluister. Sien die ATM se webtuiste by taalmuseum.co.za/artikels/ vir ‘n paar van die artikels wat die afgelope 10 dae verskyn het. netwerk24.com, maroelamedia.co.za, iol.co.za, enca.com, news24.com, litnet.co.za en vryeweekblad.com is ‘n van die media-instellings wat hieroor berig en menings gelug het.
Sien ‘n volledige video-opname van die vergadering op 28 Mei 2022 op ons YouTube-blad hier.
Afrikaans Language Museum and Monument can unite SA
By Jean Meiring and Michael Jonas – 2 June 2022, www.iol.co.za (Cape Times)
The Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) has lived for longer in a democratic South Africa than it did under apartheid. Although it has for many years been wholly different to its early youth, ignorance about and misunderstandings over the ATM abound, even among some of its supporters.
[Read complete article here] [PDF version can be found here]
The Afrikaans language monument and museum are not just about protecting Afrikaans
2 June 2022, www.news24.com
ATM director Michael Jonas and council chair Jean Meiring write that the bad old days when the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) was associated with Afrikaner nationalism are long gone and that the institution has for several decades been on the path of exploring all the richness of Afrikaans, an indigenous language that through a process of creolisation emerged on African soil.
Wit en bruin staan saam oor Afrikaans by ATM
Deur Jean Oosthuizen – 29 Mei 2022, www.litnet.co.za
As die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, een ding reggekry het met sy voorneme om die woord “Afrikaanse” moontlik uit die Afrikaanse Taalmonument- en museum (ATM) se naam te probeer verwyder, dan was dit om Afrikaanssprekende mense van uiteenlopende oortuigings en agtergronde saam te snoer oor hul taal soos selde tevore.
Kom ons praat oor Afrikaans
Deur Wannie Carstens – 28 Mei 2022, www.netwerk24.com
Is dit nie weer tyd vir die Groot Afrikaanse Gesprek nie? Daardie gesprek waar alle rolspelers oor Afrikaaans byeenkom en met ‘n oop agenda praat.
ATM luister na mense oor moontlike naamverandering
Deur Malherbe Nienaber – 28 Mei 2022, www.netwerk24.com
Raadslede van die Afrikaanse Taalmuseum- en Monument (ATM) het Saterdag geluister na die insette van die publiek op ‘n openbare vergadering in die Paarl ná onlangse sprake van ‘n moontlike naamverandering.
DA protests over plan to remove Afrikaans from Taal Monument’s name
By Lisalee Solomons – 28 May 2022, www.news24.com
The DA took to the streets of Paarl in the Western Cape early Saturday morning to protest the decision to remove the word Afrikaans from the Taal Monument’s name.
Afrikaanses sê aikôna vir Mthethwa
Deur Suné van Heerden – 28 Mei 2022, www.maroelamedia.com
ʼn Groot groep Afrikaanssprekendes het Saterdagoggend in die Paarl in die Wes-Kaap ʼn spreekbeurt gekry voor die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum- en Monument (ATM) oor die voorstel dat die naam van die monument moet verander.
Die Suid-Afrikaanse Inheemse Talemonument (of so iets)
27 Mei 2022, www.vryeweekblad.com
Hoe ironies sal dit nie wees as dit juis Afrikaans en ’n omstrede monument is wat die pad na werklike begrip, kulturele versoening, rasseharmonie en omarming van diversiteit in Suid-Afrika baan nie? Nathi Mthethwa het ’n reuse-geleentheid vir ’n grootse gebaar in Afrikaanssprekendes se skoot laat val, skryf Neil Sandilands.
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument toring uit in pogings tot nasiebou
26 Mei 2022, www.netwerk24.com
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl is tans onder die loep weens ’n ministeriële opdrag dat die instelling se naam verander moet word. Direkteur Michael Jonas en raadsvoorsitter Jean Meiring gee hier ’n oorsig oor die ATM se volgehoue inklusiewe pogings om alle variëteite van Afrikaans asook veeltaligheid, nasiebou en maatskaplike samehorigheid te bevorder.
The Afrikaans language monument and museum uses Afrikaans, in all its forms, to advance social cohesion
May 2022, www.taalmuseum.co.za
Director Michael Jonas and council chair Jean Meiring say that the bad old days when the ATM was fairly associated with Afrikaner nationalism are long gone and that the ATM has for several decades already steadily been on the path of exploring in its varied and imaginative programme all the richness of Afrikaans, an indigenous language that through a process of creolization emerged on African soil out of Dutch’s interactions with all the many languages that were used here from the sixteenth century.