Die weer speel nie saam nie! Ons moes dus vanaand (22 Oktober 2021) se #Volmaanpiekniek #kanselleer. Sien julle by enige van die volgende Volmaanpieknieks op 19 November, 18 Desember en dan op 15 Januarie, 18 Februarie en 18 Maart in 2022!