Volksmond Gesluit Klein

 

Volksmond stil vir twee dae in Julie

Let asseblief daarop dat Volksmond Koffie- & Kuriowinkel by die Afrikaanse Taalmonument op Dinsdag en Woensdag, 10 en 11 Julie 2018, gesluit sal wees sodat die personeel ‘n werksessie kan bywoon. Ons vra om verskoning vir enige ongerief. Vir navrae, kontak 021 863 2800 of 072 602 2263.
www.taalmonument.co.za