Volksmond Koffiewinkel Taalmonument (17)
‘n Gesellige kuierplek met ‘n ongelooflike uitsig. Oop van 08:00 tot 16:45 sewe dae van die week. Die spyskaart sluit in: ontbyt, piekniekmandjies, middagetes, koek, tee, koffie, bier en wyn. Afrikaanse boeke, handwerk, poskaarte en aandenkings is te koop.
  • Kredietkaartfasiliteite beskikbaar
  • Gelisensieerd
  • Piekniekmandjies op voorafbespreking beskikbaar @ R250 vir twee persone
  • Spyskaart 

Adres: Gabbema Doordriftstraat, Paarlberg, Paarl
GPS-koördinate: 33° 45′ 58.64″ S 18° 56′ 35.36″ E
Aanwysings en kaart

Oop: Ma. tot So. 08:00–16:45 (oop tot laat vir voorafbespreekte funksies)
24 Des, 31 Des.: 08:00–12:00
Gesluit: Kersfees (25 Des.), en Nuwejaar (1 Jan.)

Kontakbesonderhede:

  • Doretha Thiart
    Tel: +27 (0)21 863 2800/ +27 (0)72 705 3590
    E-pos navraag