Taalmonument: Volksmond Koffie- en Kuriowinkel
'n Gesellige koffiewinkel waar oud en jonk lekker kan saamkuier, piekniek hou of skemerkelkies drink. Ideaal vir spesiale geleenthede, familievieringe en jaareindfunksies.

- Loer na ons spyskaart
- Gratis toegangskaartjies vir gereelde ondersteuners
- Lees die storie agter Volksmond
Adres: Gabbema Doordriftstraat, Paarlberg, Paarl
GPS-koördinate: 33° 45' 58.64" S 18° 56' 35.36" E
Laai 'n kaart met aanwysings af
Oop: Ma. tot So. 08:00–17:00 (oop tot laat vir voorafbespreekte funksies)
31 Des.: 08:00–12:00
Gesluit: Oukersdag (24 Des.), Kersfees (25 Des.), en Nuwejaar (1 Jan.)
Kontakbesonderhede:
-
Elnette van der Bank
Tel: +27 (0)21 863 2800/ +27 (0)84 911 2848
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien



