Kliek regs bo om ‘n volskerm, virtuele toer te ervaar. Kliek en sleep jou muis in enige rigting om alles te sien. As jy met die muis sweef oor die skerm en ‘n hand word vertoon, kan jy ook daarop kliek om te spring na daardie posisie.