Konstruksie van die Afrikaanse Taalmonument. Hierdie kort film is gemaak tydens die konstruksie van die monument. Dit wys die bouers hard aan die werk – vreesloos hoog op steierwerk, skrynwerkers wat skeepslaaghout sny vir die bekisting en ‘n hyskraan wat sy vrag heen en weer neem – dit met ‘n duidelik sterk wind wat waai! Die deel oor die ATM begin by 2:45 en is geluidloos.
Video of the construction of the Afrikaans Language Monument on Paarl Mountain in the mid-1970s. Starts at 2:45; no sound.
https://fb.watch/qZ5jNnFBHJ/