Bring jou beminde na die Taalmonument vir ‘n piekniek in die pragtige tuine met Marco Mentoor se strelende jazzklanke en romantiese ballades in die agtergrond.

Saterdag 13 feb
18:00 – 22:00

Sondag 14 feb
18:00 – 20:00

R40 vir volwassenes, R10 vir studente en pensioenarisse
Bring eie piekniek & drank (g’n glas) & kombers/warm kleding. Onthou ook asseblief maskers.