Tuine
Verken die tuine om die monument – hier kom inheemse fynbos en verskeie interessante voëls voor wat jy selde elders sal raakloop. Die monument en ons tuine is ook toeganklik vir mense in rolstoele.

Vir meer inligting of om ‘n afspraak met ons gids te maak:
Tel. +27 (0)21 863 4809
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien



