Website TemplatesJoomla TemplatesWeb Hosting
Troues by die Taalmonument

Taalmonument: troues

Die monument se tuine is 'n gewilde bestemming vir troues en die neem van troufoto’s.


Loer na ons foto-album

Gesoek: Taalmonument troufoto’s
Het jy jou troufoto’s by die Taalmonument geneem? Ons wil graag jou foto’s in ons trou-album insluit – stuur asb. jou lae resolusie foto’s na Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .

Tariewe vir troues en/of die neem van troufoto's:

  • R165.00 (1-10 gaste)
  • R275 (11-20)
  • R385 (21-30)
  • R550 (31-50)
  • R1 100 (51-100)
  • R1 650 (101-150)
  • R2 200.00 (151+)

Addisionele na-ure fooi: R240.00

Vullisverwydering deposito: R200.00
(Nie van toepassing as slegs foto’s geneem word nie.)

  • Inligting en besprekings: Natasha-Lee October
    tel. +27 (0)21 872 3441
    e-pos Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
 
Nuusbrief
Soekfunksie
facebooktwittet
tel: +27(0)21 872 3441