Tag Archives: better together

Combined church event at Amphitheatre


About 2 000 people attended a joint church service in the Language Monument’s Amphitheatre this past Sunday, 1 September 2019. This event, which was held for the first time last year, is hosted by ‘B2G’ (Better Together) and involves several congregations and churches in Paarl joining hands to hold one large worship service.
[The Amphitheatre is available for events – contact us via taalmonument.co.za for inquiries.]

Groot geestelike dag in Amfiteater


Sowat 2 000 mense het die afgelope Sondag, 1 September 2019, ‘n gesamentlike kerkdiens in die Taalmonument se Amfiteater bygewoon. Hierdie geleentheid, wat verlede jaar vir die eerste keer gehou is, word deur ‘B2G’ (Better Together) aangebied en behels dat verskeie gemeentes en kerke in Paarl hande vat om een groot erediens te hou.
[Die Amfiteater is beskikbaar vir geleenthede – kontak ons via taalmonument.co.za vir navrae.]