Die Afrikaanse aksent is net plein sexy! Binne 6 maande het twee groot internasionale reis-webtuistes, Big7Travel en Lovin, se volgelinge en peilings die Afrikaanse aksent onderskeidelik as nommer 2 en nommer 1 op die skaal van sexy aangewys. En dit boonop in ag geneem dat daar sowat 7 000 tale op die planeet is… Om jou Afrikaans, en DIE AKSENT, te verbeter, sien die kuber-opsies onderaan die Taalmonument se ‘artikels en bronne’-webblad hier. Foto’s deur James Meakin.

This slideshow requires JavaScript.