Website TemplatesJoomla TemplatesWeb Hosting
Die Afrikaanse Taalmuseum algemene inligting

Taalmuseum: algemene inligting

Die Taalmuseum is geleë in die hartjie van die Paarl. Die museum is ingerig in die voormalige huis van Gideon Malherbe, een van die stigterslede van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA).
'n Toer deur die museum se uitstallings sal jou inlig oor die geskiedenis en diversiteit van Afrikaans. Kom besigtig die GRA se drukpers, toets jou kennis van idiome en koop 'n aandenking in ons museumwinkel.

 

Hoe om ons te vind

Adres: Pastorielaan 11, Paarl
GPS-koördinate: 33° 44' 03.30" S 18° 57' 48.46" E
Laai 'n kaart met aanwysings af

Openingstye

Oop: Ma. tot Vr. 08:30–16:30
Gesluit: Naweke, openbare vakansiedae, Kersfees tot Nuwejaar

Toegangsfooie

Toegangsfooi:  volwassenes R20, SA studente R10, kinders R5, voorafbespreekte skoolgroepe R2 per leerder

Kontak ons

Kontakbesonderhede:
Tel: +27 (0)21 872 3441/
Na-ure: +27 (0)76  017 6026
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Volg ons op Twitter: Taalmonument
Sluit aan by ons op Facebook: Taalmonument (en Taalmuseum)

 

 
Nuusbrief
Soekfunksie

facebooktwittet

cape-town-tourismalt-tourismpaarl-tourism

tel: +27(0)21 872 3441