Let asb. op dat die Taalmuseum in die Paarl se middedorp op 15 en 16 Desember gesluit sal wees. Die Taalmonument is wel oop; dit is slegs op Kersdag en Nuwejaarsdag gesluit. Ons bedank almal vir hul volgehoue ondersteuning tydens ‘n uitdagende jaar en wens julle ‘n voorspoedige 2022 toe. Sien taalmonument.co.za vir volledige besoekersinligting, eersdaagse geleenthede en kontakbesonderhede.