Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se jongste nuusbrief spog met pragtige foto’s en als oor  ‘Taalmonumente’ in die Baai, die ATM se besoek aan die Lae Lande, geskiedenis en selfs ‘n interessante perd van ‘n ander kleur!