• Aanwysings na die Taalmonument op Paarlberg (let wel, die museum en monument is op twee verskillende plekke geleë):Neem die nommer 55 afrit van die N1 af na Hoofweg – Paarl. Draai links in Hoofweg. Bly op Hoofweg (Paarl) vir ongeveer ongeveer 500m en draai links in Flambeaustr. (die eerste straat aan u linkerkant) op. Volg die bruin aanwysingsbordjies tot by Gabbema Doordriftstraat wat lei na die Taalmonument bo-op Paarlberg.Adres: Gabbema Doordriftstraat, Paarlberg, Paarl
    GPSkoördinate: 33° 45′ 58.64″ S 18° 56′ 35.36″

kaart map taalmuseumtaalmonument