Die Afrikaanse Taalmonument
Het jy geweet dat die wortels van Afrikaans oor drie kontinente versprei lê, naamlik Asië, Europa en Afrika? Die argitek Jan van Wijk het die monument juis só ontwerp om erkenning te gee aan die diverse wortels van Afrikaans.

Adres: Gabbema Doordriftstraat, Paarlberg, Paarl
GPS-koördinate: 33° 45' 58.64" S 18° 56' 35.36" E
Laai 'n kaart met aanwysings af
Oop: Ma. tot So. 08:00–17:00 (Apr. tot Sep.)
08:00–20:00 (Okt. tot Mrt.)
24 Des. & 31 Des.: 08:00–12:00
Gesluit: Kersfees (25 Des.) en Nuwejaar (1 Jan.)
Toegangsfooi vanaf 1 April 2011: volwassenes R15, studente R10, kinders R5, voorafbespreekte skoolgroepe R2 per leerder
- Geen honde of vure word toegelaat nie
Kontakbesonderhede:
Tel: +27 (0)21 872 3441/+27 (0)76 017 6026 E-pos:
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Sluit aan by ons op Facebook: Taalmonument
Volksmond Koffie- en Kuriowinkel
Adres: Gabbema Doordriftstraat, Paarlberg, Paarl
GPS-koördinate: 33° 45' 58.64" S 18° 56' 35.36" E
Laai 'n kaart met aanwysings af
Oop: Ma. tot So. 08:00–17:00 (oop tot laat vir voorafbespreekte funksies)
31 Des.: 08:00–12:00
Gesluit: Oukersdag (24 Des.), Kersfees (25 Des.), en Nuwejaar (1 Jan.)
Kontakbesonderhede:
Tel: +27 (0)21 863 2800/ +27 (0)84 911 2848 E-pos:
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien



