Kyk uit vir die Paarl Post in die vier weke van #Augustus. Ter viering van #Taalmaand, kan jonk en oud #kontantpryse met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se #kompetisies in die #koerant #wen! Meer inligting by www.taalmuseum.co.za en in Paarl Post, wat elke #Donderdag verskyn en ook aanlyn via Netwerk24 beskikbaar is. Met trots geborg deur die AON