brokkie taalmuseum alibama

5 Augustus 1863

Op 5 Augustus 1863 (ten tyde van die Amerikaanse Burgeroorlog) het die Amerikaanse skip Alabama in ‘n geveg net buite Tafelbaai ‘n skip van die Amerikaanse Noorde buitgemaak. Kenners is dit nie eens oor die oorsprong van die bekende liedjie “Daar kom die Alibama” nie, maar een van die teorieë is dat dit ontstaan het by hierdie geveg.

Bronne:

Dae uit ons geskiedenis, p218
Burden, M: The American Civil War and an Afrikaans folk song: Theories on the origin of ‘Daar kom die Alibama’, ongepubliseerde referaat