Let asb. op dat die Taalmonument se restaurant weens Covid-19 gesluit is en tans broodnodige opknappingswerk ondergaan. ‘n Splinternuwe kuier-eeten-drinkplek open in Lente 2021. Dankie vir u begrip en ondersteuning.

Bring gerus u eie piekniek en drankies of maak gebruik van die kiosk wat koffie, drankies en versnaperinge aanbieid.