ATM_Logo_Augustus2015

POS BESKIKBAAR: TERREINWERKER

Verwysingsnommer: ATM 03

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) verlang die dienste van  ʼn geskikte kandidaat as Tuinier beginnende op 1 November 2017.

Minimum vereistes:

  • Dinamies, selfgedrewe en gemotiveerd
  • Drie jaar ondervinding in ‘n relevante veld
  • Kennis en ervaring van tuinbou en omgewingsbewaring
  • Senior sertifikaat (graad 12)
  • Geldige rybewys
  • Afrikaans en Engels magtig

Verantwoordelikhede:

  • Instandhouding en skoonmaak van terreine, tuine en fynbos
  • Assisteer met basiese instandhoudingstake

Stuur aansoek met  ʼn volledige CV en minstens 2 kontakbare referente voor of op 15 September 2017 aan:
 Die Direkteur, ATM, Posbus 498, Paarl of admin@taalmuseum.co.za

Navrae: Michelle Visagie by 021 872 3441 of admin@taalmuseum.co.za
Indien geen terugvoering na ʼn maand ontvang is nie, was u aansoek helaas onsuksesvol.