Website TemplatesJoomla TemplatesWeb Hosting
Pieknieks by die Taalmonument

Taalmonument: pieknieks

Met praguitsigte is die monument ’n gewilde piekniekplek. Bring jou eie mandjie of bestel een by ons Koffiewinkel.

Groepe groter as 20 moet hul piekniekplek vooraf bespreek by tel. 021 872 3441

  • Volksmond Koffiewinkel se piekniekspyskaart
  • Bespreek 'n mandjie:
    Elnette van der Bank
    Tel. +27 (0)21 863 2800/+27 (0)84 911 2848
    Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Moenie ons volmaanpieknieks, sterrekykaande en piekniekkonserte misloop nie!
  • Dagboek van geleenthede
  • Meer inligting en besprekings: (geen besprekings is nodig vir volmaanpieknieks en piekniekkonserte, maar wel vir sterrekykaande)
    Amira Clayton
    Tel. +27 (0)21 872 3441 / +27 (0)76 017 6026
    Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 

 

 

 
Nuusbrief
Soekfunksie
facebooktwittet
tel: +27(0)21 872 3441