Website TemplatesJoomla TemplatesWeb Hosting
Opvoedkundige programme

Opvoedkundige programme

Ons beloof 'n onvergeetlike ervaring vir leerders van alle ouderdomme. Opvoeders kan uit kurrikulumgebaseerde onderwerpe kies en werkskaarte word verskaf. Ons beveel aan dat leerders die museum én die monument besoek. Onthou om vooraf te bespreek!

Spesiale programme word op herdenkingsdae soos Internasionale Moedertaaldag, Erfenisdag, Taaldag en Internasionale Museumdag aangebied.

  • Vir meer inligting oor die inhoud van ons opvoedkundige programme:
    Catherine Snel
    Tel. +27 (0)21 872 3441
    E-pos Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
 
Nuusbrief
Soekfunksie
facebooktwittet
tel: +27(0)21 872 3441