Raad

Die ATM is ʼn openbare entiteit wat bestuur word deur ʼn raad – aangewys deur die nasionale Departement Kuns en Kultuur.

Die raadslede is:

Prof Mashudu Mashige (Voorsitter)
Prof Wannie Carstens (Ondervoorsitter)
Dr Donovan Lawrence
Prof Elvis Saal
Prof Janis Grobbelaar
Prof Nhanhla Maake
Prof Steward van Wyk