Geldig vanaf 1 April 2019 tot 31 Maart 2022. Sien www.taalmuseum.co.za/taalmonument-besoekersinligting/ vir besonderhede. Ons bedank alle besoekers vir jul volgehoue ondersteuning van hierdie unieke baken. Kom beleef een van ons fantastiese geleenthede, maak gebruik van die restaurant met sy vergesigte en onthou: volgende jaar is die monument en museum 45 jaar jonk!