Gratis toegangskaartjies vir Volksmond ondersteuners
MEDIAVRYSTELLING
2 Januarie 2011
Geen embargo
Bolanders wat graag gereeld by Volksmond Koffie- en Kuriowinkel kuier, ontvang nou ‘n gratis toegangskaartjie vir ‘n volgende besoek aan die Taalmonument wanneer hulle R30 of meer by die koffiewinkel spandeer.
Vir meer inligting, kontak Elnette van der Bank by tel. 021 863 2800/084 911 2848 of e-pos
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Einde
Medianavrae kan gerig word aan Isabeau Botha/Amira Clayton by
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
of tel. 021 872 3441 / 076 017 6026.