Dit is ‘n bedrywige, opwindende tyd wat die nasionale diskoers rakende Afrikaans betref. Lees meer oor ‘swart’ Afrikaans, ‘Moslem’ Afrikaans, die positiewe ervarings van nie-Afrikaanssprekendes asook veeltaligheid wat als die afgelope week geplaas en opgeneem is by http://www.taalmuseum.co.za/artikels-articles/
Bydraers sluit Wilmot James, Mogamat Alexander, Tawana Kupe, Mercy Kannemeyer, Marianne Thamm en Anneliese Burgess in.