Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in samewerking met Paarl Museum en Busy Beez het  sop, broodjies, klere en warm kombersies aan behoeftige volwassenes en kinders van Fairyland in die Paarl uitgedeel ter viering van Mandeladag op Woensdag 18 Julie.

IMG_4822