Op Saterdag, 15 Desember 2018 het die bekendstelling van die Afrikaanse verwerking van Achmat Davids se boek, The Afrikaans of the Cape Muslims1 by die Historium Trust funksie- en konferensiesentrum in Paarl plaasgevind.