Sonica en Pierre Volschenk van Ceres was die gelukkige Valentynswenners van ‘n bederfnaweek in die Paarl.  Hul prys het ‘n bed&ontbyt by Boschenmeer, vollyfmasserings (Body Treats) asook ‘n piekniekkonsert (kosmandjie ingesluit) met Leah en Karin Kortje behels. Maar dit was nie net geluk nie, maar welverdiend, want slegs as jy inskryf soos Sonica gedoen het, kan jy wen. Dankie aan almal wat deelgeneem het en baie geluk aan jul albei!

This slideshow requires JavaScript.