Vir diegene wat dit nie op skool leer of tussen mense woon wat hulle kan leer nie, is daar tientalle aanlynkursusse, dus kyk gerus na die volgende opsies. Hierdie inligting maak deel uit van die Afrikaanse Taalmonument se webtuiste op www.taalmuseum.co.za/artikels-bronne/ waar ‘n verskeidenheid artikels en akademiese artikels wat die afgelope paar jare oor Afrikaans asook die Afrikaanse Taalmuseum en -monument gepubliseer is, verskyn. Onderaan is hulpbronne, ‘n paar Afrikaanse kultuurorganisasies en aanlynopsies om Afrikaans te leer of te verbeter. Kontak ons gerus met nog voorstelle.

Gratis aanlynkursus om Afrikaans te leer (free online course to learn Afrikaans, available in various languages) http://www.openlanguages.net/afrikaans

Leer/learn Afrikaans http://www.gesellig-afrikaans.org

Leermateriaal (learning material for learners) vanaf Graad R tot Graad 3 vir Afrikaans as Huistaal en Afrikaans Addisionele Taal https://www.leerafrikaans123.co.za

Afrikaans in die klaskamer https://myklaskamer.com

Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans http://sbafrikaans.co.za

Toeps vir leerders https://jougesin.solidariteit.co.za/top-10-afrikaanse-toeps-vir-voorskoolse-kinders
Apps for learners https://jougesin.solidariteit.co.za/en/top-10-afrikaans-apps-pre-schoolers

www.mondly.com/blog/2017/11/27/7-reasons-to-learn-afrikaans/