Website TemplatesJoomla TemplatesWeb Hosting
Vir aflaai - Artikels

Vir aflaai

Hierdie dokumente is in PDF formaat.Kliek hier om die gratis Foxit PDF Reader af te laai en te installeer.
Oorsig Soek Terug
Kategorie: Artikels
Lêers:
Die geskiedenis van die GRA se drukpers

Laai af
Laai af

Die drukpers van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) wat in die Afrikaanse Taalmuseum vertoon word, het baie draaie geloop voordat dit uiteindelik weer sy staan daar gekry het.




Datum geskep
Grootte
Afgelaai
2011-12-27
0 B
59
Dr Maria du Toit: Suid-Afrika se eie vroulike Albert Schweizer

Laai af
Laai af

Min mense is bewus daarvan dat 'n kleinkind van Gideon Malherbe, stigterslid van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA), een van Suid-Afrika se eerste vroulike sendelingdokters was.




Datum geskep
Grootte
Afgelaai
2011-12-27
440.32 KB
57
Hoeveel taalmonumente is daar in Suid-Afrika

Laai af
Laai af

Hoeveel taalmonumente in daar in Suid-Afrika?

Dit is die vraag wat die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl graag wil beantwoord met ʼn nasionale
opname.

Die ATM het al heelwat inligting ontvang sedert die afskop van die opname in Julie 2010 en is nou al bewus van 18 taalmonumente.

Enigeen wat oor verdere inligting oor hierdie of ander taalmonumente in Suid-Afrika beskik, kan vir Annemarie van Zyl kontak by tel. 021 8723441




Datum geskep
Grootte
Afgelaai
2011-07-22
1.25 MB
285
Vroeë geskrewe Afrikaans

Laai af
Laai af

ʼn Nuwe uitstalling oor vroeë geskrewe Afrikaans het op 1 September 2010 by die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl geopen. Die uitstalling het vier temas, nl. die heel vroegste geskrifte, Afrikaans in Arabiese skrif, die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) en Bybelvertaling in Afrikaans.

Annemarie van Zyl, navorser by die Taalmuseum, vertel meer in hierdie artikel.




Datum geskep
Grootte
Afgelaai
2011-07-20
37.32 KB
309
Nuusbrief
Soekfunksie
facebooktwittet
tel: +27(0)21 872 3441