WEN! WEN! WEN!
 
Aanlynkompetisie: #Taalmaandvieringe
 
Ter viering van #Taalmaand, kan jonk en oud #kontantpryse met die Afrikaanse Taalmonument se aanlyn #kompetisies #wen! Klik op die vier weke se foto’s om die pdf-kompetisies te voltooi. 
  • Inskrywings kan by museum of monument ingehandig word of e-pos na opvoeding@taalmuseum.co.za
  • Wenners gaan deur onafhanklike ouditeure gekies word
  • Werknemers en familielede van die ATM en borge mag nie aan die kompetisie deelneem nie
  • Vir meer besonderhede kontak ons by 021 872 3441 of besoek ons:
Alle inskrywings vanaf week 1-4, moet ons bereik teen 1 September 2021. Die wenners sal in die eerste week van September aangekondig word.
 
Met trots geborg deur die AONetwerk, Paarl Post en #HetJanMarais
 

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4