Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se jongste nuusbrief is nou aanlyn beskikbaar by taalmuseum.co.za/nuusblaaie. Lees meer oor die Franse invloede op Afrikaans, skooldebatte, die piekniekreeks en baie meer. Die webtuiste het ook nuwe inligtingstukke oor Gariepafrikaanse uitdrukkings, byname en plekname.