ATM_Logo_Augustus2015

Weens ’n kragonderbreking kan die Afrikaanse Taalmuseum en –monument tans geen telefoniese oproepe ontvang nie. E-pos gerus enige navrae na admin@taalmuseum.co.za of bemarking2@taalmuseum.co.za en ons sal u so spoedig moontlik per e-pos beantwoord.

Die monument, restaurant en museum is steeds oop vir besoekers soos normaalweg.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief en hoop dat die probleem binnekort opgelos sal word.

Die bestuur: ATM