Taalmuseum: begeleide toere
'n Toer deur die museum se uitstallings sal jou inlig oor die geskiedenis en diversiteit van Afrikaans. Kom besigtig die GRA se drukpers, toets jou kennis van idiome en koop 'n aandenking in ons museumwinkel. Spesiale toere word ook vir senior burgers aangebied.

Maak 'n afspraak vir 'n begeleide toer: Megan Ruiters
Tel +27 (0)21 872 3441
E-pos
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
.



