Ons nooi graag u skool uit om deel te neem aan bogenoemde kompetisie wat aangebied word deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en Laerskool Paarl Gimnasium. Klik hier vir meer inligting.