Die Historium Trust se algemene jaarvergadering vind plaas op Donderdag 5 November 2020 om 17:30 by die Historium Konferensiesentrum. Klik hier vir die agenda.

Almal is welkom om hierdie vergadering by te woon, maar moet bespreek voor of op Maandag 2 November 2020 by mev. Amila Ernstzen via e-pos by info@historium.co.za of skakel 021 872 2022.