taalmonument-troufoto
Die Taalmonument is ‘n gewilde bestemming vir troufoto’s, filmvervaardiging en handelsfotografie.
Let wel: Geen portefeulje- of handelsfotografie of troufoto’s word sonder vooraf bespreking en ‘n permit toegelaat nie.

Tariewe:

  • Trou/gesinsfoto’s: R175 tot R1 600 (tot 100 persone)
  • Filmvervaardiging: R14 000.00 per dag / R7 000.00 halfdag
  • Handelsfotografie:R12 000.00 per dag / R6 500.00 halfdag
  • Handelsfotografie: SA maatskappye (prys onderhandelbaar) R5 000.00
  • Studente-portefeulje (met ‘n geldige studentekaart): R500

Addisionele na-ure fooi: R100.00 per uur of enige gedeelte daarvan

  • Navrae en besprekings:
    Tel. +27 (0)21 863 4809/0543
    E-pos navraag