Fotografie
Die monument is 'n gewilde bestemming vir filmvervaardiging en handelsfotografie.

Tariewe:
Filmvervaardiging R13 000.00 per dag / R6 500.00 halfdag
Handelsfotografie R11 000.00 per dag / R6 000.00 halfdag
Handelsfotografie (SA maatskappye) (prys onderhandelbaar) R5 000.00
Addisionele na-ure fooi: R330.00
-
Inligting en besprekings:
Natasha October
Tel. +27 (0)21 872 3441
E-pos Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien



