Vader Kersfees het op 13 Desember lag-lag by die Taalmonument gekuier en weer geskenke uitgedeel aan die “soet” kinders wat die Volmaanpiekniek bygewoon het. Oor die 400 mense het hierdie heerlike geleentheid geniet, dus ons hoop om jou volgende jaar ook hier te sien! www.taalmonument.co.za