Van Afrikaans tot Zoeloe, Arabies tot Hebreeus, Portugees tot Tsonga en Mandaryns tot Grieks, word die simboliek van die monument kortliks in 22 tale belig, onder meer in al 11 amptelike tale van Suid-Afrika. Hoeveel tale kan jy praat?