Hoërskoolleerders in die Kaapse Wynland-distrik word uitgenooi om deel te neem aan die gratis Afrikaanse debatswerkwinkels en -toernooi (sluitingsdatum vir inskrywings is egter op Vrydag, 13 Mei 2022). Klik hier vir meer inligting en bespreking of kontak Amila Ernstzen by info@historium.co.za of 021 872 2022.