Dagboek van geleenthede | 2019-2020 | Diary of events

Datum | Date Geleentheid | Event Plek | Venue Tyd | Time Koste | Cost
24 Apr 2019 Redenaarskompetisie | Oratory Competition Laerskool Gimnasium 18:00 Genooide gaste
16 – 18 Apr 2019 Opvoedkundige program: Internasionale Dag van Monumente en Terreine |
Educational programme: International Day of Monuments and Sites
Taalmuseum en -monument 09:00 -12:00 R10 per leerder
13 – 17 Mei 2019 Opvoedkundige program: Internasionale Museumweek |
Educational programme: International Museum Week
Taalmuseum en -monument 09:00 -12:00 R10 per leerder
18 Mei 2019 Internasionale Museumdag – Openbare program |
International Museum Day – Public programme
Toringkerk-saal 10:00 – 13:00 Sal aangekondig word
25 Mei 2019 Afrika-dag: Invloed van Afrika op Afrikaans |
Africa Day
Taalmonument 12:00-14:00 R40/R10/R5/gratis <6 jr
5 Junie 2019 Opvoedkundige program: Wêreldomgewingsdag |
 Educational programme: World Environment Day
Taalmonument 09:00-13:00 R5 per leerder
Junie 2019 Spesiale program: Jeugdag | Special programme: Youth Day Sal aangekondig word Sal aangekondig word Sal aangekondig word
Junie 2019 Werkswinkel vir skryf van Gedigte | Poetry Workshop Taalmonument 09:00-13:00 Sal aangekondig word
Julie 2019 Inleidende Boekherstelkursus | Introductory Book Repair course Taalmonument 09:00-16:00 R1 500 pp
18 Julie 2019 Spesiale uitreikprogram: Nelson Mandela-dag |
Special outreach programme: Nelson Mandela Day
Sal aangekondig word Sal aangekondig word Nvt
12 – 15 Aug 2019 Opvoedkundige program: Taaldag |
Educational programme: Language Day
Taalmuseum en -monument 09:00-13:00 R10 per leerder
Aug 2019 Afrikaanse musiekblyspel ter viering van Taalmaand |
Celebration of Language Month
Historium Konferensiesaal 18:00 Sal aangekondig word
3 Sept 2019 Opvoedkundige program: Boomplantdag |
Educational programme: Arbor Day
Taalmonument 09:00-13:00 R5 per leerder
Sept 2019 Skryf Afrikaans-werkswinkel |Afrikaans writing Workshop Taalmonument 09:00-13:00 Sal aangekondig word
Sept 2019 Opvoedkundige program: Erfenisdag |
Educational programme: Heritage Day
Taalmuseum en Taalmonument 09:00-13:00 R5 per leerder
24 Sept 2019 Groen Galery – opening van nuwe uitstalling |
Green Gallery – new exhibition
Taalmonument 18:00-20:00 Sal aangekondig word
24 Sept 2019 Erfenisdagvieringe: Herkomsseminaar |
Heritage Day celebrations
Sal aangekondig word Sal aangekondig word Gratis
Okt 2019 Gevorderde Boekherstelkursus | Advanced Book Repair course Taalmonument 09:00-16:00 Sal aangekondig word
19 Okt 2019 Skerpskryf-werkswinkel | Writing workshop Hugenote Gedenkskool 09:00-13:00 Gratis
12 Okt 2019 Volmaanpiekniek | Full Moon Picnic Taalmonument 17:00-22:00 R40/R10/R5/gratis <6 jr
9 Nov 2019 Volmaanpiekniek | Full Moon Picnic Taalmonument 17:00-22:00 R40/R10/R5/gratis <6 jr
23 Nov 2019 Sterrekykpiekniek | Stargazing Picnic Taalmonument parkeerterrein 18:00-22:30 R50/R10
30 Nov 2019 Krismis onder die Sterre Amfi-konsert Amfiteater 18:00 Sal aangekondig word
4 Des 2019 Afrikaans op ’n Drafstap Aandwedloop | Night Race Taalmonument 18:30-21:00 R50 – 10km /R25 – 5km
6 – 8 Des 2019 ATKV-Oesfees | ATKV Harvest Festival Taalmonument en Amfiteater Sal aangekondig word Sal aangekondig word
Des 2019 Spesiale program: Versoeningsdag & Vrystelling van Slawe |
Special programme: Day of Reconciliation & Emancipation of Slaves
Sal aangekondig word Sal aangekondig word Genooide gaste
13 Des 2019 Volmaanpiekniek met Kersvader | Full Moon Picnic with Father Christmas Taalmonument 17:00-22:00 R40/R10/R5/gratis <6 jr
21 Des 2019 Sterrekykpiekniek | Stargazing Picnic Taalmonument parkeerterrein 18:00-22:30 R50/R10
28 Des 2019 Dans van die Vlamme | Picnic on Fire Taalmonument Tuinteater 20:30 Sal aangekondig word
10 Jan 2020 Volmaanpiekniek | Full Moon Picnic Taalmonument 17:00-22:00 R40/R10/R5/gratis <6 jr
18 Jan 2020 Sterrekykpiekniek | Stargazing Picnic Taalmonument parkeerterrein 18:00-22:30 R50/R10
24 Jan 2020 The Rockets Piekniekkonsert | Picnic Concert Taalmonument Tuinteater 17:00-22:00 Sal aangekondig word
Feb 2020 Opvoedkundige program: Internasionale Moedertaaldag |
Educational programme: International Mother Language Day
Taalmuseum en -monument 09:00-13:00 R10 per leerder
6 Feb 2020 Taalmonument 45: Fees Bekendstelling l
Launch of 45th Birthday Celebrations
Taalmonument Sal aangekondig word Gratis
8 Feb 2020 Volmaanpiekniek | Full Moon Picnic Taalmonument 17:00-22:00 R40/R10/R5/gratis <6 jr
14 Feb 2020 Valentynspiekniek | Valentine’s Picnic Taalmonument Tuinteater 17:00-22:00 R40/R10
15 Feb 2020 Stersirkelsfotografie werkswinkel | Star Trials Photography workshop Taalmonument 18:00-22:00 Sal aangekondig word
22 Feb 2020 Sterrekykpiekniek | Stargazing Picnic Taalmonument parkeerterrein 18:00-22:30 R40/R10
28 Feb – 1 Mrt 45ste Verjaarsdagfees l 45th Birthday Festival Amfiteater Sal aangekondig word Sal aangekondig word
Mrt 2020 Opvoedkundige program: Waterweek & Menseregtedag |
Educational programme: Water week & Human Rights Day
Taalmonument 09:00-13:00 R10 per leerder
7 Mrt 2020 Volmaanpiekniek | Full Moon Picnic Taalmonument 17:00-22:00 R40/R10/R5/gratis <6 jr
Mrt 2020 Taalmonument Koorfees | Choir Festival Amfiteater 15:00 Sal aangekondig word
21 Mrt 2020 Sterrekykpiekniek | Stargazing Picnic Taalmonument parkeerterrein 18:00-22:30 R50/R10

 Onderhewig aan verandering | Bepalings en voorwaardes geld                    Subject to change | Terms and conditions apply
Taalmonument: Gabbema Doordriftstraat | Street, Paarl 7646 T 021 863 0543/2 F 021 863 0192

Taalmuseum: Pastorielaan 11 Pastorie Avenue, Paarl 7646 Posbus | PO Box 498, Paarl 7620 T 021 872 3441 F 021 871 1106

www.facebook.com/afrikaansetaalmonument   www.twitter.com/taalmonument   www.instagram.com/taalmonument

admin@taalmuseum.co.za    www.taalmuseum.co.za

This slideshow requires JavaScript.