Website TemplatesJoomla TemplatesWeb Hosting
Begeleide toere by die Taalmonument

Taalmonument: begeleide toere

'n Voorafbespreekte begeleide toer is die beste manier om die monument te ervaar. Of ontdek dit op jou eie – inligtingspamflette is beskikbaar by die hek, ons gids en ons koffiewinkel.

Kliek hier om ons pamflet oor die simboliek van die monument af te laai.

  • Maak 'n afspraak vir 'n gratis begeleide toer met ons amptelike monumentgids:
    Tel +27 (0)21 863 4809
    E-pos Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .
 
Nuusbrief
Soekfunksie
facebooktwittet
tel: +27(0)21 872 3441