Taalmonument: amfiteaters
Die Paarl Amfiteater, met sitplek vir 4 000 gaste, is die ideale plek vir enige groot geleentheid gedurende die somer. Die amfiteater word namens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument bestuur deur Cultivaria. Die amfiteater is op Paarlberg, net onder die Taalmonument, geleë (dit is nie op dieselfde terrein nie).
Vir meer Inligting of om die amfiteater te huur, kontak:
Linelle Kotzé
Tel. +27 (0)21 872 9754
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Amfiteater geleenthede:
2 Des.2010
My Spar Jingle Bells Rock
19:00 R70
www.webtickets.co.za en verskeie Spar-winkels
3 Des. 2010
ATKV-Rieldanskompetisie
19:00 (hekke open 16:30)
R40 vir volwassenes, R10 vir kinders (by die hek)
Navrae: tel. 021 886 7156
11 Des. 2010
Klassieke Kersfees met Jannie Moolman, Kevin Leo , Rina Hugo en die Kaapse Filharmoniese Orkes (aangebied deur Cultivaria)
17:30
R60-R100
www.cultivaria.com of tel. 021 872 9754
22 Mrt. 2011
Oppieberg met Bobby van Jaarsveld, Jay, Manie Jackson en Lianie May
(aangebied deur Cultivaria)
19:30
R110-R150
www.cultivaria.com
tel. 021 872 9754
(Die geleenthede by die groot amfiteater word nie deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument aangebied nie.)

Die kleiner amfiteater binne-in die monument bied sitplek aan 400 gaste.
-
Inligting en besprekings:
Jack Louw
Tel. +27 (0)21 872 3441
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien



