Hulpbronne oor Afrikaans, ‘n paar Afrikaanse kultuurorganisasies en aanlynopsies om Afrikaans te leer of te verbeter.
Kontak ons gerus met nog voorstelle.
(Aanlyn-)hulpbronne oor Afrikaans
Geskiedenis van Afrikaans www.storievanafrikaans.co.za
Die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans www.afrikaans.com/ons-taal/oorsprong
Arabiese Afrikaans www.af.wikipedia.org/wiki/Arabiese_Afrikaans
‘Die Afrikaans van die Kaapse Moslems’ (Volledige Afrikaanse boek as PDF hier beskikbaar)
Enkele Leksikale Aspekte van Moesliemafrikaans (in Engels geskryf) | Some Lexical Aspects of Cape Muslim Afrikaans (Complete article available as PDF here)
Inligting oor die Afrikaanse grammatika (in Engels geskryf) | Information on Afrikaans phonology, morphology and syntax (all articles in English) www.taalportaal.org/taalportaal/topic/
Meer oor Afrikaans www.af.wikipedia.org/wiki/Afrikaans
Afrikaans-speaking population of South Africa www.en.wikipedia.org/wiki/Afrikaans_speaking_population_in_South_Africa
Litnet Akademies www.litnet.co.za/category/akademies/litnet-akademies/
More on Afrikaans www.en.wikipedia.org/wiki/Afrikaans
Afrikaanse rolprente www.afrikaansefilms.com/flieks
—————————–
ʼn Paar Afrikaanse kultuurorganisasies
Verken en vier die diversiteit en skoonheid van Afrikaans www.afrikaans.com en www.afrikaans.com/organisasies/organisasies-vir-afrikaans
Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging www.atkv.org.za en www.atkv.org.za/Taal/Meer-oor-taal en www.atkv.org.za/Taal/Vriende-van-Afrikaans
Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings www.fak.org.za
DAK Netwerk verskaf ʼn strukturele grondslag vir die ontwikkeling van Afrikaanse gemeenskappe wat voorheen benadeel is www.daknetwerk.com
Arabiese Afrikaans اَرَابيسي اَفْريكَانْسْ Arabic Afrikaans FB-groep – Study and discussion about, and in, the Afrikaans ajami, known as Arabic-Afrikaans (derived from Tulisan Jawi) www.facebook.com/groups/315839365501589/
Breytenbachsentrum www.breytenbachsentrum.co.za
Afrikaanse Taalraad www.afrikaansetaalraad.co.za
Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans www.sbafrikaans.co.za
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns www.akademie.co.za
Afrikaans, Nederlands gewoon voor iedereen hwww.voertaal.nu
—————————–
Leer of verbeter jou Afrikaans in ʼn japtrap
Afrikaans in die klaskamer www.myklaskamer.com
Leermateriaal (learning material for learners) vanaf Graad R tot Graad 3 vir Afrikaans as Huistaal en Afrikaans Addisionele Taal www.leerafrikaans123.co.za
Kinderverhale in Afrikaans en ander tale (children’s stories in Afrikaans and other languages) www.nalibali.org/story-resources/multilingual-stories
Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans www.sbafrikaans.co.za
Gratis aanlynkursusse om Afrikaans te leer (free online courses to learn Afrikaans, available in various languages)
www.easyafrikaans.com/
www.openlanguages.net/afrikaans
Leer/learn Afrikaans www.gesellig-afrikaans.org
Toeps vir leerders www.jougesin.solidariteit.co.za/top-10-afrikaanse-toeps-vir-voorskoolse-kinders
Apps for learners www.jougesin.solidariteit.co.za/en/top-10-afrikaans-apps-pre-schoolers
—————————–